Manie Adams
★★★★★
"very nice app i like it"
Version: 1.0.2
Alta Nortje
★
"Problem.....it is impossible to register. Filling in the details.... continue and TIME AFTER TIME saying check if you have internet connection....which I DO HAVE!! This is really frustrating as I love to have it. And.....I have tried two different internet connections.....still nothing"
Version: 1.2.3
Elize Smith
★★★★★
"Beste Afrikaanse vertaling"
Maria Marais
★
"Says ``Kontroleer asseblief dat jy ʼn internetverbinding het en druk dan die knoppie om voort te gaan.`` But I do have Internet connection and it keeps saying the same message and prevent me from using the app. App is therefore useless on this phone."
John Kennedy
★★★★★
"Absoluut wonderlik! Vier Afrikaanse Bybels op een App. Dankie daarvoor!"
Version: 1.0.2
Jan Louw
★
"Wil nie aflaai met my internet nie"
Version: 1.0.4
Ben Swanepoel
★★★★★
"Uiteindelik het Afrikaans ook nou `n Bybel App. En dit is goed gedoen. Baie dankie Bybelgenootskap. Ek waardeer dit baie."
Version: 1.3
Simon Riekert
★
"Die bewoording is glad en al nie reg, duidelik uiteen gesit/ gestel nie? Wys maar net dat afrikaans nie werklik n goeie saam gestel taal is vir mensdom..."
Version: 1.2.2
Nicholas Vaughan
★★★★★
"Thanks for the different translations. Registered succesfully. Would like to recieve a daily bible verse."
Version: 1.2.3
Sarah Van Rooyen
★★★★★
"I love this bible this very easy to use thank yu very much"
Version: 1.2.3
FREDDIE COERTZEN
★★★★★
"VERY NICE BIBLE TO READ"
Mmeli Cyril Mgingqizane
★★★★★
"It has the language that is understandable and readible and it has subheadings in every scripture."
Abraham Willemse
★★★★★
"undescribable i love to read to this bible give me more information of the word of God and understanding lighten up my spirit."
Version: 1.2.2
game play
★★★
"Glo dit is n baie insiggewende voorbeeld van Die Woord maar het het dit dadelik afgehaal agv die registrasie vereistes van die app.. Jammer daar is nie n gewone app beskikbaar sonder n email registrasie nie"
Version: 1.2.2
Roelf de Wet
★★★★★
"Werk uitstekend."
Version: 1.2.2
Pieter
★
"Ek kom nie in. Na ek my naam, van en epos adres ingesit het en kliek op die ``GAAN VOORT`` knoppie, kry ek die volgende boodskap: ``Kontroleer dat jy `n internet verbinding het en duk dan die knoppie om voort te gaan`` Ek het wel `n internet verbinding. Ek het `n Samsung Galaxy S6 foon net Android 7.0."
Version: 1.2.2
Denver Fisher
★★★★★
"Absolutely enjoy `` Die bybel`` and all the versions"
Version: 1.2.3
M Mundey
★★★★★
"Enjoying the App"
Version: 1.2.3
Johan Kellerman
★★★★★
"Dis `n oulike app. Die kruisverwysings, woordelys en kaarte is baie handig, asook dat jy die verskillende Afrikaanse vertalings kan vergelyk. Die nuwe 2020 vertaling is ingesluit. Wonderlik!!!"
Version: 1.2
lize-mari slabber
★★★★★
"Hierdie is die regte vertaling soos die Heilige Woord van God moet klink. Baie dankie daarvoor."
Version: 1.0.2